| Management number | 233577787 | Release Date | 2026/06/27 | List Price | US$11.51 | Model Number | 233577787 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Kort na sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite dié geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van dié streek en sy sub-streke ... Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schäfer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied 'n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en Omliggende dele ... Lank voor die meeste historici het hy besef dat 'n persoonlike onderhoud met iemand wat 'n bepaalde ervaring gehad het 'n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto's wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.' - Hemann Giliomee Read more
| ASIN | B07XP76MQB |
|---|---|
| ISBN13 | 978-0620747431 |
| Edition | 1st |
| Language | Afrikaans |
| File size | 93.3 MB |
| Page Flip | Enabled |
| Publisher | AFRICAN SUN MeDIA |
| Word Wise | Not Enabled |
| Grade level | 12 and up |
| Print length | 590 pages |
| Accessibility | Learn more |
| Screen Reader | Supported |
| Publication date | September 8, 2019 |
| Enhanced typesetting | Enabled |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form